Welcome to the world's only podcast with us doing talking on it.
…
continue reading
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
…
continue reading
a geekshow podcast fansite
…
continue reading
Ons geliefde Portchie deel sy lewensverhaal in sy boek Van Tweeling tot Trafalgar Square met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy op Radio Kansel Portchie · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Esther Stals beantwoord vandag vrae van die luisteraars oor boedels. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat die program moontlik maak. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Judy Bovey saam om ons meer te vertel oor die bekostigbare dienste wat aan seniors gebied word by die El-Pida dienssentrum. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Nina Grundlingh bring vandag weer vir Arista de Bruyn terug om gevalle studies met ons te bespreek oor die kraakgewrig. Baie dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Arista de Bruyn afgetrede fisioterapeut vertel ons meer van die gewrig in die kakebeen. Nina Grundlingh herhinner on sook hoekom Plus 50 so ‘n lekker tydskrif is. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie kuiers moontlik maak. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Wie moet erf? Op die week se Plus 50 kuiertyd gesels Callie van der Merwe, direkteur van Delberg boedel en trustdienste oor erfgename en erflatings. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat Plus 50 kuiertyd moontlik maak. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Plus 50 kuiertyd vandag gesels ons weer met Nico Grobler oor heuning se kwaliteite en waardes. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Plus 50 kuiertyd vandag gesels ons met Nico Grobler oor heuning se kwaliteite en waardes.. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Sunette Hugo, om ons alles te vertel van die 13 jaar as sendingwerker in Japan. Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak! Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe word ek stil by die Here?
1:10:59
1:10:59
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:10:59
Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl. Hoezitsamelewing - Francois Boyce · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir ons Delberg Boedel en Trustdienste se direkteur Callie van der Merwe, om ons alles te vertel van trusts. Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak! Delberg Boedel en trustdienste · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Nina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Louise Geyer om ons meer te vertel oor voëlkyk. Dankie aan Delberg boedels en trustdienste, wat hierdie uitsending moontlik maak. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Op Plus50 kuiertyd vertel Professor Fransjohan Pretorius ons meer oor die boere se geloof in die oorlog.
16:13
Nina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Professor Fransjohan Pretorius om ons meer te vertel oor die Godsdienstye van die Boere op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Ons sê dankie aan DELBERG boedel en trustdienste vir die borg van die program. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Plus 50 kuiertyd bring vandag die Kruger Wildtuin na jou sitkamer, deur die mooiste koffietafelboek van Marissa Greeff aan julle bekend te stel Marissa Greef vertel ons meer oor haar boek BOME VAN PLEK TOT PLEK IN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. Saammet Nina Grundlingh van Plus50 deel sy hoekom sy die boek aanmekaar gestel het. https://journals.co.za…
…
continue reading
In ons nuwe insetsel Plus 50 kuiertyd, help Callie van der Merwe ons om die proses te verstaan. Nina Grundlingh deel ook wat volgende week te wagte sal wees. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
'n Veilige plek vir 'n ontmoeting met God vir vroue, God's Karoo Women se Sonja Spies vertel ons wat tydens so 'n konferensie gebeur. God's Karoo Women · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Riaan was in 'n groot ongeluk, maar sy vertroue en hoop bly in God se genade. Luister na sy getuienis. Riaan Donachie facebook · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Frans deel hoekom die Kersfees Skouspel 'n moet is vir jou feeskalender hierdie jaar. Moenie dit misloop nie - Sondag 17 Desember, 15:00 by die Sunbet arena. Kersfees Skouspel · Lefra produksies · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Jak gesels heerlik met Bertha oor Kersfees, familie en vriende tradisies asook oor die Kersfees Skouspel Sondag 17 Desember by die Sunbet arena. Jak de Priester · Kersfees Skouspel · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Ruhan deel met ons hoe sy jaar was en wat voorlê vir 2024. Moet hom nie mis by die Kersfees Skouspel Sondag 17 Des 15:00 by die Sunbet arena nie! Ruhan du Toit · Kersfees Skouspel · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
How do you stop listening to voices that lead you away from your purpose? Kea Modise-Moloto shares.
1:17:57
1:17:57
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:17:57
When you listen to God instead of the world your life will change. Founder of Christian Women Business Network, Bontlebame NPO, the Armour daily gifts an Arise magazine, Kea Modise-Moloto shares how she overcame and conquered negative talk on #VreugdeJoy with Bertha le Roux-Wahl Christian Women Business Network · Vreugde & Joy…
…
continue reading
1
Van verslawing tot inspirasie, Terence Abrahams deel sy pad met God
1:20:05
1:20:05
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:20:05
Terence het 'n lang pad gestap saammet die Here, uit die kloue van verslawing tot waar hy nou in God se genade en vertroue leef. Terence Abrahams · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Never lose hope, Robin tells his story and then his mother, Jo, shares her prayer journey for him. Iris Footprints Johannesburg · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Kan jy veslawing oorwin? Candice Barnard van Mighty Wings deel haar getuienis.
1:05:16
1:05:16
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:05:16
Dis moeilik om die wêreld aan te pak na jy vrygekom het van verslawing. Candice deel haar storie met Bertha. Mighty Wings life centre · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Het jy 'n roeping om te help, maar weet nie hoe nie? Beninca Steyn van Lovestruck vertel hoe hulle jou kan help om jou projek lewe te gee. Lovestruck · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe kan ons instaan vir ons kinders? Quinton en Linda Chuter gee riglyne in hulle gebedsgroepe.
1:00:16
1:00:16
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:00:16
Ons kinders staan voor 'n wêreld vol uitdagings. Quinton en Linda Chuter van Barach Tamid International Ministries het 'n 21 dae plan van gebed en intree vir jou kinders, ongeag hulle ouderdom. Lady Rose Warrior parents · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Wat is VIRTUELE outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel haar getuienis en kennis.
1:17:47
1:17:47
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:17:47
Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word. Kwanda Kinetics · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Annatjie Krige deel idees om jou kinders met dissipline groot te maak. House Regeneration · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
5 Oktober was wêreld onderwysersdag en Dr. Maretha Steyn van Akademia deel met Bertha hoe om jou onderwys roeping uit te leef. Akademia · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
How do I walk in God's Grace in times of strife? Our own Sibongile Mofokeng shares her testimony.
1:09:26
1:09:26
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:09:26
Duchene muscular dystrophy and autism brought challenges into Sibongile's life, but God. Sibongile shares the ups and downs with Bertha le Roux-Wahl on #VreugdeJoy Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe bou mens geestelike verhoudingsbande? Amelia en Hanlie vertel ons meer.
1:09:05
1:09:05
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:09:05
'n Heerlike gesprek oor verhoudingsbande - hoe om jou kind of vriend te help om 'n verhouding met die Here te bou. Hanlie Boshoff en Amelia St. Ledger Denny van Tiqvah deel hulle ervarings met Bertha le Roux-Wahl. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Judy Plaatjies van Coram Deo deel haar getuienis met Bertha en hoe waardevol dit is om met iemand te gesels. Coram Deo · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Annatjie Krige vertel ons meer oor die verskillende tipes ouers en hoe om dit toe te pas. House Regeneration · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Annatjie Krige van House Regeneration gee wenke rondom doelwitte terwyl jou kinders grootword. House Regeneration · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Annatjie Krige vertel ons meer van House Regeneration, 'n sentrum vir bevryding van verslawing. House Regeneration · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Wat kan ek leer by die Jesuits? Ds. Jaco Schoeman vertel ons meer.
1:07:25
1:07:25
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:07:25
As jy vassit in 'n seisoen, wat staan jou te doen? Ds. Jaco Schoeman van NG Constantiakruin nooi jou uit om iets nuut te probeer. The Jesuit institute · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Wat is God se waarheid oor jou?
1:07:33
1:07:33
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:07:33
David Bergh gesels met Bertha le Roux-Wahl oor identiteit aan die hand van sy boek - Victory through identity. Victory through Identity - David Bergh · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Watter rol speel lofprysing en aanbidding in jou lewe? Hermann du Plessis van Ruimsig Gemeente gesels met Bertha
1:03:28
1:03:28
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:03:28
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies. Ruimsig ontwaak worship fees · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Wat is verhoudingsbande?
1:10:33
1:10:33
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:10:33
Watter rol speel verhoudingsbande in jou en jou kinders se lewe? Amelia St Ledger Denny en Hanlie Boshoff van Tiqvah narratiewe terapie deel met ons die waarde van verhoudingsbande. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Marlene Olivier van Coram Deo gesels met Bertha oor huwelike. Coram Deo · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Monique Frenkel van Tiny Sparrows gesels met Bertha le Roux-Wahl oor haar passie vir God en Sy kinders. Tiny Sparrows · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Elphi Taljaard, Donsie Kruger en Jaqui van Reenen January deel die vreugde en veelsydigheid in bemagtiging van vrouens in hulle gemeenskap deur die gevestigde organisasie, Die Dameskring. Die Dameskring · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life ministries getuig van God se getrouheid, selfs in tye van vertwyfeling. Hy het as jong seun reeds God se krag ervaar en het geleer hoe om Sy wil vir sy lewe te volg. Fountain of Life Ministries · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Hoe kan ek die momente van rou deurwerk? Essie Raath deel met Bertha kosbare oomblikke om deur die rou-proses te werk. Coram Deo · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Marjon Meyer vertel vir Bertha bietjie meer oor haar reis as terapeut en deel haar insig oor verhoudings en huwlike. Marjon MeyerDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Heidi Mollentze deel haar reis van herstel na haar uitdaging met alkohol.
1:03:14
1:03:14
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:03:14
Heidi Mollentze deel hoe sy die uitdaging van alkolisme kon oorwin, asook watter rol haar ouers, vriende en geloof daarin gespeel het. Heidi Mollentze facebook · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Jacques en Melanie Blignaut deel meer oor hulle lewe saam.
1:05:16
1:05:16
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:05:16
Jacques en Melanie Blignaut vertel ons meer oor hulle geloof en hoekom hulle tuisskool onderrig gekies het. Melanie's blog Wind in a letterbox · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hennie en Amanda Swanepoel deel hulle geheime vir sukses
1:05:45
1:05:45
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:05:45
Hennie en Amanda Swanepoel, deel oor hulle Persoonlike verhouding met die Here, asook hulle huwelik en hoe elke dag 'n nuwe begin is. Brightstar personal devolpment · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Die einde van die jaar kan uitdagend wees op baie vlakke, ons gesels oor hoe belangrik beplanning is en hoe om angs te verminder. Coram Deo · Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Gisela Joubert deel hoe God haar gebruik in SA herlewing
1:05:31
1:05:31
Riproduci in seguito
Riproduci in seguito
Liste
Like
Like aggiunto
1:05:31
Gisela het haar verhouding met die Here 30 jaar gelede begin en nie teruggekyk nie, hier deel sy hoe die Here haar intussen gebruik vir die bediening. Vreugde & JoyDi Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading