Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 6d ago
Aggiunto tre anni fa
Contenuto fornito da RSG. Tutti i contenuti dei podcast, inclusi episodi, grafica e descrizioni dei podcast, vengono caricati e forniti direttamente da RSG o dal partner della piattaforma podcast. Se ritieni che qualcuno stia utilizzando la tua opera protetta da copyright senza la tua autorizzazione, puoi seguire la procedura descritta qui https://it.player.fm/legal.
Player FM - App Podcast
Vai offline con l'app Player FM !
Vai offline con l'app Player FM !
RSG Kuns
Segna tutti come (non) riprodotti ...
Manage series 2981380
Contenuto fornito da RSG. Tutti i contenuti dei podcast, inclusi episodi, grafica e descrizioni dei podcast, vengono caricati e forniti direttamente da RSG o dal partner della piattaforma podcast. Se ritieni che qualcuno stia utilizzando la tua opera protetta da copyright senza la tua autorizzazione, puoi seguire la procedura descritta qui https://it.player.fm/legal.
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
2587 episodi

Tutti gli episodi
×Aktrise Michelle Botes is op die 21 Desember 2024 oorlede. Christelle Webb-Joubert het nooit die voorreg gehad om ‘n onderhoud met haar te voer nie, en Karen du Toit kon ook geen Afrikaanse onderhoude in die klankargief opspoor nie. Sy het wel die huldeblyk opgespoor wat op SAfm uitgesaai is in die program, The-let-set-breakfast.…
Afrikaans 100, in samwerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, bied die produksie, DIE KUNS VAN DIE AFRIKAANSE KUNSLIED, aan by die Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert gesels met Giep van Zyl, Nasionale Koordineerder van Afrikaans 100, en met Linette van der Merwe, samesteller van die program.…
Christelle Webb-Joubert gesels met Louis Heyneman, bestuurshoof en artistieke bestuurder van die Kaapstad Filharmoniese Orkes, oor hulle konserte aan die begin van 2025.
RSG sal vir die eerste keer 'n galakonsert aangebied tydens die Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert gesels met die regisseur van die produksie, Frans Swart, en die musiekregisseur, Chanie Jonker.
In 'n argiefonderhoud uit 1972, gesels Johan Stemmet met Arnold van Wyk oor sy skeppingswerk as komponis.
'n Jong koorleier het vroeg verlede jaar die leisels by Renette Bouwer oorgeneem as hoof van die Universiteit van Johannesburg se koor. Terrance April gesels met Sizwe Mondlane oor dié grootse taak, en wat sy toekomsplanne vir die koor is.
Bekendes en belangrike rolspelers in die bedryf spreek hullle wense uit vir 2025.
Paul Vaandrager is ‘n deeltydse musikant. Hy gesels oor sy instrument, en die rol wat hy vertolk by die Pretoria Simfonieorkes.
Christelle Webb-Joubert kuier by Rita Volschenk van Thabazimbi. Sy het jare gelede die Kunstegrot begin, en is grootliks daarvoor verantwoordelik om die kunste in haar dorp lewend te hou.
Kunstenaar Dewald Basson vertel hoe sy kunsloopbaan begin het, en hoe sy werk verskil van ander. Hy vertel ook van die medium waarmee hy werk – wit houtskool.
Willie Botha is bekend daarvoor dat hy klassieke musiek op ‘n konsertina speel. Christelle Webb-Joubert leer ken hom van nader.
As gevolg van geweldige trauma het Lucelle van Wyk ontvlugting gevind in haar tuin. Sy het haar tuin in verskillende kamers verdeel soos sy deur haar trauma gewerk het. Haar tuin is haar skilderdoek. Sy gesels oor haar Droombos in Stellenbosch.
Tussen 2002 en 2010 was die Nagtegaal-teksprys ‘n baie gesogte prys om te wen. Vir 15 jaar is die prys nie toegeken nie. Daar is egter weer nuwe asem in die prys geblaas. Saartjie Botha, die feesdirekteur van die Woordfees, vertel meer.
Die kunstenaar Alex Hamilton vertel van sy solo-uitstalling by Glen Carlou. Hy is ook die kurator van ‘n groepuitstalling. Daarmee saam het hy ook ‘n outobiografie geskryf.
Oorweeg jy ‘n beroep in die kunste? Dawid de Villiers van Open Window vertel wat hulle alles aanbied om jou droom te bewaarheid.
Benvenuto su Player FM!
Player FM ricerca sul web podcast di alta qualità che tu possa goderti adesso. È la migliore app di podcast e funziona su Android, iPhone e web. Registrati per sincronizzare le iscrizioni su tutti i tuoi dispositivi.