Artwork

Contenuto fornito da Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Tutti i contenuti dei podcast, inclusi episodi, grafica e descrizioni dei podcast, vengono caricati e forniti direttamente da Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o dal partner della piattaforma podcast. Se ritieni che qualcuno stia utilizzando la tua opera protetta da copyright senza la tua autorizzazione, puoi seguire la procedura descritta qui https://it.player.fm/legal.
Player FM - App Podcast
Vai offline con l'app Player FM !

Jou Vriendskap met God

2:45
 
Condividi
 
Manage episode 456462357 series 3072738
Contenuto fornito da Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Tutti i contenuti dei podcast, inclusi episodi, grafica e descrizioni dei podcast, vengono caricati e forniti direttamente da Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o dal partner della piattaforma podcast. Se ritieni che qualcuno stia utilizzando la tua opera protetta da copyright senza la tua autorizzazione, puoi seguire la procedura descritta qui https://it.player.fm/legal.

Send us a text

Romeine 5:9,10 Ons is nou vrygespreek deur Jesus se dood. Hoeveel te meer sal Hy ons nie, deur Jesus, verlos van die toekomstige oordeel nie! Want as God ons, terwyl ons nog sy vyande was, deur die dood van sy Seun tot sy vriende gemaak het, hoeveel te meer sal Hy ons nie noudat ons sy vriende is, deur Hom, die lewende Jesus, van die oordeel red nie! (NLV)
Kersfees is 'n tyd wanneer ons saam met familie en vriende, met klatergoud en kalkoen, met klokkies en snuisterye feesvier. Maar daar is een Vriend wat ons al te dikwels vergeet om na die tafel te nooi.
Is jy al ooit deur 'n vriend verraai? Dit is 'n verskriklike ding. Ek kan jou sê, die diepste litteken wat ek dra, is van die verraad van 'n vriend. Dit het baie, baie jare geneem vir die wond om te genees … en vandag nog is daardie litteken deel van wie ek is.
In werklikheid het ons almal vir God verraai - in ons gedagtes, woorde en dade. So, om daardie verhouding te herstel, het Hy self in ons wêreld ingestap, om ons letsels op Hom te dra. Soos ons gister gesien het...
Romeine 5:9 Ons is nou vrygespreek deur Jesus se dood. Hoeveel te meer sal Hy ons nie, deur Jesus, verlos van die toekomstige oordeel nie!

Soos die profeet Jesaja baie vroeër geskryf het, is ons deur sy wonde genees. Maar hoekom? Wat was God se uiteindelike doel?
Romeine 5:10 Want as God ons, terwyl ons nog sy vyande was, deur die dood van sy Seun tot sy vriende gemaak het, hoeveel te meer sal Hy ons nie noudat ons sy vriende is, deur Hom, die lewende Jesus, van die oordeel red nie! (NLV)
God se doel was, en is steeds, om ons met Homself te versoen; om ons nader te bring; om die gaping te oorbrug deur ons sonde te vernietig deur Christus se offer aan die Kruis ... sodat ons sy vriende kan wees.
Terwyl ons God se vyande was, het hy met ons vriende gemaak deur sy Seun se dood. Moet asseblief nie vergeet om hierdie Vriend na jou tafel te nooi nie.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1441 episodi

Artwork
iconCondividi
 
All episodes

×
 
Loading …

Benvenuto su Player FM!

Player FM ricerca sul web podcast di alta qualità che tu possa goderti adesso. È la migliore app di podcast e funziona su Android, iPhone e web. Registrati per sincronizzare le iscrizioni su tutti i tuoi dispositivi.

Guida rapida

Ascolta questo spettacolo mentre esplori
Riproduci