Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 7) - GROOT motories
Manage episode 432651859 series 3591168
Vir kinders om enige nuwe vaardigheid suksesvol aan te leer is dit belangrik om heel eerste die konsep aan te leer en te ervaar met hulle lyfies en sintuie. (gross motor skills)
Hierdie Afrikaanse potgooi handel oor al die Groot-motoriese vaardigheids en uitvalle terme wat jy as juffrou of ouer mag vind en wonder wat dit beteken en hoe jy kan help.
Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvoeders in Afrikaans.
🌈 Ons potgooi is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se POTGOOI?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀Leersaam
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
36 episodi